Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

tassatassa
1
6
tassa

34 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

altyd game vir iets nuuts probeer is n rustige persoon want ek smile altyd het n droe sin van humor

Coop777Coop777
1
1
Coop777

44 - Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is n rustige man wat daarvan hou om tyd saam my partner te spandeer. Fun ,Lag ,en happy wees

Sielverlange13Sielverlange13
1
32
Sielverlange13

48 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Moeitewerd om my te leer v wie en wat ek is ...... dalk verras n mens mekaar wie weet ......miskien is ek die stukkie legkaart wat nodig is

Kabous007Kabous007
6
0
Kabous007

38 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Kind van God, nie drinker, snaaks, sin vir humor. Opreg en eerlik. 1 dogter 8 jaar oud. Kom vind gerus meer uit!

Dan243Dan243
2
12
Dan243

44 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ready to meet someone and see where it goes. Oudoors person, relaxed and kind hearted. Would like to meet someone that is loving and enjoys doing things together

HazelnuteyesHazelnuteyes
2
7
Hazelnuteyes

37 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Eks n baie gemaklike mens en baie liefde volle persoon, opsoek na liefde, aandag, eerlikheid, vertroue, respek. Iemand wat my kan lief he soos ek is en my sal aanvaar soos ek is.

Oor Bokliefde

Bokliefde, waar ons jou help om liefde te vind! Laat ons bokspring om jou te help liefde vind op die bekostigbaarste, maklikste en ook veiligste manier. Ons maklik bruikbare boodskapstelsel help jou om in verbinding te kom met jou toekomstige maat, teen jou eie pas. Ons ondersteuningspan is altyd byderhand om die beste te bied in diens en veiligheid. Jou lewenslange soektog is iets van die verlede!

Vind jou sielsmaat, jou eie bokkie en selfs nuwe vriende, vandag nog!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ons het hier begin gesels en op Sondag 18 Mei 2025 ontmoet. Van die begin van ons gesprekke het ons met baie dinge ooreengestem Met die ontmoeting was dit liefde met die eerste oog op slag.
Danie, 20 Mei 2025
Baie dankie vir hierdie webwerf, ek het regtig nooit kon dink dat ek my pasmaat hier sal vind nie. Ek is so tevrede hoe hy op my pad gekom het en ons altwee dien God saam, ons het God eerste geplaas voor ons enige besluite doen. Hy het soveel respek vir my en verstaan my voorwaardes 100%
Yolanda, 08 Februarie 2025
Hi julle, ek het n ou skoolmaat weer hier ontmoet. Dit was nogal n verrassing. Geweet van mekaar dat hy ook geskei was, maar het nie geweet nie hoe om hom te kontak nie. Ons is 4 weke saam. En dit voel ongelooflik goed. Dankie
Birgit, 11 Junie 2025