40 - Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is nie lus vir enige drama nie, wil die lewe saam kan geniet en net 'n lekker tyd te hê

Kom ons skryf ons eie roman.
Ek is nie lus vir enige drama nie, wil die lewe saam kan geniet en net 'n lekker tyd te hê
45 - Parys, Vrystaat, Suid-Afrika
Manners make the man. Ek is maar ’n gewone ou met standarde wat hou van die lekker dinge in die lewe. Ek is baie netjies op myself en in my huis — dalk ’n klein bietjie OCD 😄. Ek geniet ’n...
45 - Parys, Vrystaat, Suid-Afrika
Life in VHS......
Manners make the man. Ek is maar ’n gewone ou met standarde wat hou van die lekker dinge in die lewe. Ek is baie netjies op myself en in my huis — dalk ’n klein bietjie OCD 😄. Ek geniet ’n...
43 - Sasolburg, Vrystaat, Suid-Afrika
Ek is 'n vriendelike mens wat hou van die mooi dinge in die lewe. Waardeer 'n goeie koppie koffie. Ek skryf graag gedigte en stories. Ek oefen tussen 2 tot 4 keer 'n week. Hou van kosmaak. Luister...
43 - Sasolburg, Vrystaat, Suid-Afrika
Skrywer/digter soek na sy liefdesverhaal
Ek is 'n vriendelike mens wat hou van die mooi dinge in die lewe. Waardeer 'n goeie koppie koffie. Ek skryf graag gedigte en stories. Ek oefen tussen 2 tot 4 keer 'n week. Hou van kosmaak. Luister...
44 - eMalahleni (Witbank), Mpumalanga, Suid-Afrika
Ek is vriendelike en liefdevolle hard werkende vrou wat mal is oor rugby en visvang. Ek het n sagte hart en wil altyd almal om my gelukkige sien. Die plaaslewe en diere is my passie maar my werk is...

Soek ordendelikenl eerlike geselskap
Ek is vriendelike en liefdevolle hard werkende vrou wat mal is oor rugby en visvang. Ek het n sagte hart en wil altyd almal om my gelukkige sien. Die plaaslewe en diere is my passie maar my werk is...
42 - Vryburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Ek glo in die klein dinge met 'n groot gevoel...oogkontak, sterk koffie, sonsak en uit die naag lag Die oomblikke wat jou hart vinniger en stadiger laat klop op dieselfde tyd
42 - Vryburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
'n Volle Omwenteling
Ek glo in die klein dinge met 'n groot gevoel...oogkontak, sterk koffie, sonsak en uit die naag lag Die oomblikke wat jou hart vinniger en stadiger laat klop op dieselfde tyd
24 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is fkn interesant en ek sal jou die tyd van jou lewe gee, maar net as jy my n kans wil gee.
24 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Wel hier is ek nou.
Ek is fkn interesant en ek sal jou die tyd van jou lewe gee, maar net as jy my n kans wil gee.
Bokliefde, waar ons jou help om liefde te vind! Laat ons bokspring om jou te help liefde vind op die bekostigbaarste, maklikste en ook veiligste manier. Ons maklik bruikbare boodskapstelsel help jou om in verbinding te kom met jou toekomstige maat, teen jou eie pas. Ons ondersteuningspan is altyd byderhand om die beste te bied in diens en veiligheid. Jou lewenslange soektog is iets van die verlede!
Vind jou sielsmaat, jou eie bokkie en selfs nuwe vriende, vandag nog!